Ontmoet vir Krok en Dil :
Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag!
Die Boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie en Krok in n rok.
English:
Crocodile likes cooking … but he does not like to be ridiculed.
Pickle likes Crocodile and Crocodile likes Pickle. They are best friends … and they are sure to make you laugh.
The book is perfect for beginner readers and contains three stories: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie and Krok in ’n rok.
Published and illustrated in Cape Town, SA