Wanneer Boo uitvind dat haar ma ‘n nuwe baba verwag, dink sy dit is die ergste nuus in die hele wêreld.
Sy verbeel haar hoe stink en vuil en aaklig haar boetie gaan wees, en betreur vir nege maande oor haar slegte geluk.
Tot die groot dag uiteindelik aanbreek.
Die perfekte boek vir jong sussies wat moet regmaak vir ‘n nuwe baba boetie.
A fully loaded, full of humour and fun must-read for soon-to-be big sisters who need a little reassurance about their new brothers.
Written and Illustrated in South Africa